Jackie Blue
Автор:
Год написания книги: 2021
Перевод:
Marlette Taljaard
Vyf spesiale sorg kinders huur Justice Sekuriteit om hulle pleegma te red van die stad se grootste misdaad familie.
Jacqueline Belew het 'n geheim. Jackie is pleegma vir vyf spesiale sorg kinders. Dit is nie haar geheim nie. Jackie is baie, baie lief vir hierdie kinders. Dis ook nie haar geheim nie. Jackie se bynaam is Jackie Blue, deur die kinders gegee. Dis ook nie haar geheim nie. Wat is Jackie Blue se geheim? Sy weet wat die uitkoms van enige spel gaan wees. Enige spel. Sy gebruik die vermoë om klein hoeveelhede geld te wen om te help met die opvoeding en versorging van die spesiale sorg kinders. Sy probeer om nooit meer as wat sy nodig het te wen nie, omdat sy nie ha…
Далее
На сайте электронной библиотеки Litportal вы можете скачать книгу Jackie Blue в формате fb2.zip, txt, txt.zip, rtf.zip, a4.pdf, a6.pdf, mobi.prc, epub, ios.epub, fb3. У нас можно прочитать отзывы и рецензии о этом произведении.

